Samaritaan Huis maak steeds ‘n verskil

  • 📰 BoksburgNews
  • ⏱ Reading Time:
  • 45 sec. here
  • 4 min. at publisher
  • 📊 Quality Score:
  • News: 28%
  • Publisher: 51%

Boksburg Advertiser News

Huis Samaritaan,Local News

Breaking local news in Boksburg

Minnie van der Klashorst het verduidelik sy het die organisasie gestig toe sy opgemerk het daar is 'n nood in die gemeenskap.

Van der Klashorst vertel die organisaie deel op Maandae, Woensdae en Vrydae ‘n warm maaltyd uit aan 48 gesinne.Nog ‘n belangrike aspek van Samaritaan Huis is hul skool wat gratis opvoeding vir Grade RR en R bied. Hulle kyk ook na kleuters.“Ons maak staat op die publiek se goedhartigheid aangesien ons nie ondersteuning van die regering kry nie. Daar is gelukkig mense wat ons wel ondersteun. Ten spyte van uitdagings soos Covid-19 gaan die organisasie steeds van krag tot krag,” het sy gesê.

“Samaritaan Huis kan ook ‘n 18A-sertifikaat uitreik vir belanstingdoeleindes. Ons verkoop ook tweedehandse items soos linne en kamptoerusting op die perseel.” Lede van die gemeenskap is ook welkom om items aan die organisasie te skenk. Vir meer inligting, kontak 079 390 5413 of stuur ‘n e-pos na samaritaanhuis@gmail.comLees Ook: Samaritaan Huis hou opedag vir Graad R

Huis Samaritaan Local News

 

Thank you for your comment. Your comment will be published after being reviewed.
Please try again later.
We have summarized this news so that you can read it quickly. If you are interested in the news, you can read the full text here. Read more:

 /  🏆 40. in ZA

South Africa Latest News, South Africa Headlines

Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.

#Elections2024: Wits dialogue paints a picture of what to expectBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »

#Elections2024: Frustration over decaying in PlantationBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »

Tragic end to kidnapping of prominent Boksburg business ownerBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »

BHS head of sport relives boyhood rugby memoriesBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »

Nuwe en gereelde skenkers ondersteun EG Jansen se bloedskenkdagBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »

Winter Wish ListBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »