Nag ou grote: Thys die Bosveldklong is dood

  • 📰 TheCitizen_News
  • ⏱ Reading Time:
  • 19 sec. here
  • 2 min. at publisher
  • 📊 Quality Score:
  • News: 11%
  • Publisher: 75%

South Africa Headlines News

South Africa Latest News,South Africa Headlines

Thys was bekend vir sy sin vir humor en treffende musiek, maar agter die skerms het hy 'n stryd teen veelvuldige sklerose (MS) gevoer.

"Thys was al baie siek toe hy ons skakel om te sê hy wil graag hierdie nommer saam met ons opneem," het die musiekgroep Die Broers Sondagoggend op hul Facebookblad geskryf

Aanhangers van Thys Streicher, wat wyd bekend was as Thys die Bosveldklong, het vanoggend op sosiale media met groot hartseer gereageer ná sy afsterwe Saterdagaand. Die geliefde Afrikaanse kunstenaar is tragies oorlede net twee dae voor sy 50ste verjaardag.bevestig dat Thys in die hoësorgeenheid van ’n Pretoriase hospitaal sy laaste asem uitgeblaas het.

 

Thank you for your comment. Your comment will be published after being reviewed.
Please try again later.
We have summarized this news so that you can read it quickly. If you are interested in the news, you can read the full text here. Read more:

 /  🏆 6. in ZA

South Africa Latest News, South Africa Headlines

Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.

Mel die Storieverteller se kanon van komiek: Lag vir die lewe se absurditeiteMel het ‘n talent om die humor in alles raak te sien. Haar oog vir die komiese van die lewe lei tot stories waarmee almal kan vereenselwig.
Source: TheCitizen_News - 🏆 6. / 75 Read more »

Mel die Storieverteller se kanon van komiek: Lag vir die lewe se absurditeiteMel het ‘n talent om die humor in alles raak te sien. Haar oog vir die komiese van die lewe lei tot stories waarmee almal kan vereenselwig.
Source: TheCitizen_News - 🏆 6. / 75 Read more »

Two men die at sea after boat capsizes off Sea Point beachTwo men die at sea after boat capsizes off Sea Point beach
Source: News24 - 🏆 4. / 80 Read more »

Malesela reveals concerns ahead of do-or-die clashMalesela reveals concerns ahead of do-or-die clash
Source: KickOffMagazine - 🏆 36. / 51 Read more »

Two die, 18 injured in Eastern Cape taxi violenceTwo die, 18 injured in Eastern Cape taxi violence
Source: News24 - 🏆 4. / 80 Read more »

Renew or die: The ANC's existential crisisNatasha Marrian | Renew or die: The ANC's existential crisis
Source: News24 - 🏆 4. / 80 Read more »