Braaf die Boerboel besoek plaaslike skole

  • 📰 BoksburgNews
  • ⏱ Reading Time:
  • 44 sec. here
  • 5 min. at publisher
  • 📊 Quality Score:
  • News: 31%
  • Publisher: 51%

Boksburg Advertiser News

Braaf Die Boerboel,Helpende Hand,Local News

Breaking local news in Boksburg

Braaf die Boerboel het onlangs Laerskool Goudrand en Laerskool Westwood besoek om welwillendheid onder die leerlinge te kweek.

Braaf, die breinkind van Boerboel Wear, is Solidariteit Helpende Hand se held wat na kinders se welstand en toekoms omsien.Annerie du Pisanie, voorsitter van die plaaslike tak, het verduidelik Braaf leer die leerders dat dit braaf is om te help en te gee. “Dit is ons almal se plig om 'n gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek,” het sy bygevoeg.

Helpende Hand het ook ‘n reeks stories oor Braaf die Boerboel se dapperheid op hul webtuiste gelaai vir ouers en kinders se leesgenot.Solidariteit Helpende Hand is ’n nie-winsgewende organisasie wat veral betrokke is by behoeftige skole, ouetehuise en individuele gesinne. Die organisasie se doelwit is om die kringloop van armoede te verbreek deur kinders opleiding te bied sodat hulle selfsorgende volwassenes met ’n roeping in die lewe kan wees.Lees Ook: Events to diarise! What’s On in Boksburg

Braaf Die Boerboel Helpende Hand Local News

 

Thank you for your comment. Your comment will be published after being reviewed.
Please try again later.
We have summarized this news so that you can read it quickly. If you are interested in the news, you can read the full text here. Read more:

 /  🏆 40. in ZA

South Africa Latest News, South Africa Headlines

Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.

SAPS warns about meeting strangers you meet through social mediaBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »

Yoghurt reduces the risk of Type 2 DiabetesBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »

Entries now open for Art Master competitionBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »

Caxtonites tour printing worksBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »

ERU to take on Benoni in finalsBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »

African Academy in Boksburg hosts career tour for Germiston High learnersBreaking local news in Boksburg
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »