Melanie van Niekerk van Ravenswood sal vir altyd dankbaar wees vir bloedskenkers wie se goedhartigheid haar lewe gered het.Na die diagnose moes Van Niekerk verskeie kere bloedoortappings kry terwyl sy chemobehandeling gekry het.
“Die bloedoortappings het my letterlik aan die lewe gehou. Die bloed bring vir jou hoop. Jy weet jy gaan soveel beter voel na ‘n bloedoortapping,” het sy bygevoeg.“Wanneer die bloed kom hoor jy sommer hoe die susters in die gange begin sing,” het Van Niekerk gesê.“In my geval kon hulle my eie stamselle oes en oorplant,” het sy verduidelik.“Moenie die belangrikheid om ‘n bloed skenker te wees nie onderskat nie. Bloed red lewens.
Vir meer inligting, kontak Peter Mafela by die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens by 079 891 1169 of stuur ‘n e-pos na peter.mafela@sanbs.co.za.Also Read: Erwee scoops 15th consecutive Automark Knight accolade
South Africa Latest News, South Africa Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »