Verleng jou belt se raklewe deur dit in die vorm te stoor waarvoor dit gemaak is – rond. Om jou belde oor ’n hanger te hang wen dalk spasie, maar wanneer dit lank in een vorm hang, buig die belt op ’n ongewone manier en kan die leer of materiaal verniel. Gebruik ’n silindervormige houer en rol jou belde daarin op. Dit werk veral goed met klein belde. Boonop is dit sommer gereed om vinnig in jou reistas te pak vir daardie onbeplande wegbreke.
Die een strepie is waar die gare uitkom en by die ander strepie moet die gare terug in. Skuif jou duim soos jy werk om ’n eweredige stikpatroon te kry.Kerswas is oor die algemeen ’n gewilde kroekmiddel, daarom is dit nie vreemd dat dit ook tot jou redding sal kom wanneer jou ritssluier besluit om vas te haak nie. Smeer die kerswas oor die tandjies van die ritssluiter waar dit vashaak. Die vetterige oliebasis van die was sal help om die vashaakplekkie weer glad te maak.
South Africa Latest News, South Africa Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
Source: TheCitizen_News - 🏆 6. / 75 Read more »
Source: TechCentral - 🏆 8. / 71 Read more »
Source: ITWeb - 🏆 45. / 51 Read more »
Source: TheCitizen_News - 🏆 6. / 75 Read more »
Nigeria: Officers Killed As Suspected Ipob Militants Hit Police Van in ImoTwo police officers were on Saturday killed after gunmen attacked their patrol vehicle along old Gariki Road Okigwe in Imo State.
Source: allafrica - 🏆 1. / 99 Read more »
Source: dailymaverick - 🏆 3. / 84 Read more »