Add to CalendarOf jy nou jou pom-poms saambring of nie, ondersteuners is ook net so welkom by die Bull Run. Die rondjaag in die stof is nie vir almal nie en vir die wat wil kyk wat die deelnemers aanvang, en saam wil kuier, is hierdie die perfekte opsie.
As ondersteuner het jy dieselfde toegang tot die kampterrein as die deelnemers, dit sluit ook braaipakke in en toegang na die pan se toeskouers-area. Hierdie jaar is daar 'n ekstra konsert wat ingesluit word in die kaartjieprys. Dit sal plaasvind om 14:00 op Vrydag 7 Oktober by die Van Wyksvlei skougronde terwyl die karre in die stof rondjaag op die rally-pad. Die konsert sal tot laat daardie aand aanhou.
So gaan stof maar jou pom poms af, leer 'n paar nuwe danspassies aan, en dan sien ons jou ook in Van Wyksvlei.
South Africa Latest News, South Africa Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
Source: BoksburgNews - 🏆 40. / 51 Read more »
REX VAN SCHALKWYK: Rule of law is the bastion against tyrannyThe silencing of dissent is a marker of autocracy, evidenced in a campaign of fear by governments worldwide during Covid-19 I stayed at home for several months after I lost my job,I felt really bad at first, but a friend of mine introduced me to this Man I really counted on him because l needed to feed my kids, I just want to appreciate him for integrity. Join him now Austin_Netzley1
Source: BDliveSA - 🏆 12. / 63 Read more »
Source: CapeTownEtc - 🏆 17. / 63 Read more »
Source: dailymaverick - 🏆 3. / 84 Read more »
Source: SARugbymag - 🏆 33. / 51 Read more »